AFR
ENG
LEDE PORTAAL
TEKEN IN
SOEK
TUIS
OOR ONS
OOR OVK
VISIE EN MISSIE
DIREKTEURE EN BESTUURDERS
DIREKTEURE
HOOFBESTUUR
BESTUURSKOMITEE
MAATSKAPPY SEKRETARIS
LOJALITEITSKEMA
BEDIENINGSGEBIED
DOKUMENTE
PRODUKTE EN DIENSTE
SONKRAG
Graan
Nywerhede
Handel, Bande & Brandstof
Meganisasie
Motor-agentskappe
Landboukundige Dienste
Kliëntefinansiering
Logistiek
Versekering
OV Kunsmis
Wol
Bokhaar
Lewendehawe
Tegniese Velddienste
Vag Toetse
Skeerdienste
PROMOSIES
OVK WINKEL
MEDIA
NUUS
GALLERY
OVK NUUS TYDSKRIF
WEER
GRAAN PRYSE
WOL PRYSE
BOKHAAR PRYSE
MARK VERSLAE
WOL VERSLAE
BOKHAAR VERSLAE
GRAANVERSLAE
LANDBOU VERSLAE
VEILINGS EN TENDERS
VEILINGS
TENDERS
LOOPBANE
LEDE
TEKEN IN
AANDELE STATISTIEK
STATISTIEK BEHEREND
STATISTIEK BEDRYF
DOKUMENTE VIR VERHANDELING
VERKOOP BEHEREND AANDELE
KOOP BEHEREND AANDELE
VERKOOP BEDRYF AANDELE
KOOP BEDRYF AANDELE
TERME EN VOORWAARDES
KONTAK ONS
KONTAKBESONDERHEDE
BEDRYFSPUNT OPSPOORDER
RAPPORTEER ONGERYMDHEDE
Tuis
>
Nuus
NUUTSTE NUUS
LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W14 - 2022
geplaas op Dinsdag, 15 Nov. 2022
MARKANALISE Die vyfde veiling van die 2022 Winterseisoen het op 8 November 2022 plaasgevind in Port Elizabeth, met 116 739 kg op aanbod, waarvan 76% verkoop is. Die aanbod het bestaan uit goeie kwaliteit sybokhaar waarvan 70% RMS gesertifiseerd is. Daar was goeie kompetisie tussen kopers huise, veral in die kleinbokkie en jongbok segment van die mark. Die Nasionale Markaanwyser het met 1% gestyg in vergelyking met die vorige veiling en sluit op R324.46/kg. Klein- en jongbok styg met 1%, fyn grootbokke daal met 2% en sterk grootbokke bly onverander. OVK veilings gemiddeld was R329.92/kg. Die hoogste bin prys is behaal deur ‘n OVK bin wat verkoop het vir R670.10/kg. Die hoogste prys van OVK op die veiling was R731/kg vir ‘n baal goeie styl kleinbokkie haar van Peet de Klerk Familie Trust van Murraysburg. ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 09 Nov. 2022
MARKANALISE Op wolveiling CC11, het die Cape Wools Merino aanwyser met 2.3% vir nie-RWS en 3.2% ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 02 Nov. 2022
MARKANALISE Op wolveiling CC10, het die Cape Wools Merino aanwyser met 1.8% vir nie-RWS en 2.9% ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 26 Okt. 2022
MARKANALISE Op wolveiling CC09, het die Cape Wools Merino aanwyser met 1.9% vir nie-RWS en 1.2% ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 19 Okt. 2022
MARKANALISE Op wolveiling CC08, het die Cape Wools Merino aanwyser met 4.2% vir nie-RWS en 4.4% ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 19 Okt. 2022
MARKANALISE Die vierde veiling van die 2022 winterseisoen het vandag in Port Elizabeth plaas gevind, ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 12 Okt. 2022
MARKANALISE Op wolveiling CC07, het die Cape Wools Merino aanwyser met 2.9% vir nie-RWS en 3.7% ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 05 Okt. 2022
MARKANALISE Op wolveiling CC06, het die Cape Wools Merino aanwyser met 2.2% vir nie-RWS en 1.4% ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Donderdag, 29 Sep. 2022
MARKANALISE Die derde veiling van die 2022 winterseisoen het vandag in Port Elizabeth plaas gevind ......
Lees Meer
«
…
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
…
»
Korporatiewe Video
OVK Korporatiewe Video 2019
Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ...
Lees Meer
Dokumente
Nuutste Dokumente
Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.
Lees Meer
Veilings
Veilings
Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.
Lees Meer
OVK Nuus
OVK Nuus Maart 2024
https://heyzine.com/flip-book/057d5cae2c.html Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ...
Adverteer Hier
Lees Meer
Kopiereg © 2024 Alle Regte Voorbehou.
Ontwikkel deur
Digital Platforms
×
MARK VERSLAG