|
E-POS VRYWARING
BELANGRIK: HIERDIE E-POS EN DIE INLIGTING WAT DAARIN VERSKYN IS VERTROULIK EN MAG GEPRIVILEGEERD EN WETLIK BESKERM WEES. DIT IS SLEGS BEDOEL VIR DIE GEBRUIK VAN DIE INDIVIDU OF ENTITEIT AAN WIE DIT GERIG IS OF ENIGE ANDER INDIVIDU OF ENTITEIT WAT GEMAGTIG IS OM DIT TE ONTVANG.
Indien u nie die bedoelde ontvanger van die boodskap is nie, word u hiermee in kennis gestel dat enige openbaarmaking, kopiëring of verspreiding van die inhoud daarvan of die neem van aksie op sterkte van die inhoud van hierdie boodskap streng verbode is en onwettig mag wees. Enige sienings vervat in hierdie kommunikasie is dié van die individuele afsender behalwe waar die afsender spesifiek aandui dat die sienings dié van OVK is. OVK gee nie voor of gee nie die versekering en of waarborg dat die integriteit van hierdie kommunikasie gehandhaaf is nie asook nie dat dit vry van foute, virusse, onderskepping of bemoeiing is nie. |