OVK LOOPBANE

Lees meer oor ons loopbane

ASSISTENT SAGTEWAREONTWIKKELINGS BESTUURDER/ ASSISTANT SOFTWARE DEVELOPMENT MANAGER

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Ladybrand
Kontrak: Permanente
Sektor: Inligtingstegnologie / Information Technology
Sluitingsdatum: Maandag, 13 Mei 2024

Kern doel van die pos: Die identifisering van nuwe IT tegnologiese geleenthede, asook die bestuur en koördinering van IT sagtewareontwikkelings projekte, vir doeleindes van die...

WERKENDE VOORMAN / WORKING FOREMAN

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Bethlehem
Kontrak: Permanente
Sektor: Meganisasie / Mechanisation
Sluitingsdatum: Maandag, 13 Mei 2024

Kern doel van die pos: Bestuur en beheer van werkswinkel aktiwiteite as werkende voorman, asook die herstel en diens van landboutoerusting in die algemeen. Minimum Vereistes:...

TALENTBESTUUR SPESIALIS / TALENT MANAGEMENT SPECIALIST

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Ladybrand
Kontrak: Permanente
Sektor: Menslike Hulpbronne / Human Resources
Sluitingsdatum: Maandag, 13 Mei 2024

Kern doel van die pos: Die identifisering, behoud en ontwikkeling van talent intern en ekstern. Verseker voldoende talent en doeltreffende talentbestuur. Minimum Vereistes:...

Junior Koordineerder: Verskeping/ Junior Coordinator: Shipping

Provinsie: Oos-Kaap
Stad/Dorp: Port Elizabeth
Kontrak: Permanente
Sektor: Na Verkope
Sluitingsdatum: Vrydag, 10 Mei 2024

Kern doel van die pos: Berei bale volgens die behoeftes van die kopers voor. Minimum Vereistes: Matriek / Graad 12 (Kwalifikasie in Verskeping sal ‘n voordeel...

Driver / Drywer

Provinsie: Noord-Kaap
Stad/Dorp: Hopetown
Kontrak: Permanente
Sektor: Meganisasie
Sluitingsdatum: Vrydag, 10 Mei 2024

Kern doel van die pos: Produk veilig te hanteer en op die mees ekonomiese manier by die korrekte punt af te lewer. Minimum Vereistes: Graad 10;Kode 14 met PDP;2-3 jaar...

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer