OVK LOOPBANE

Lees meer oor x2 Learner Grain Markerter / x2 Leerling Graan Bemarkers

x2 Learner Grain Markerter / x2 Leerling Graan Bemarkers

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bloemfontein
Kontrak : Internskap
Sektor : Graan
Sluitingsdatum : Donderdag, 02 Mei 2024

Kern doel van die pos: Verhoog die winsgewendheid van OVK Groep en beperk risiko’s deur hulp te verleen aan die Senior...

Kern doel van die pos:

Verhoog die winsgewendheid van OVK Groep en beperk risiko’s deur hulp te verleen aan die Senior Graanbemarker.

Vereistes:

  • Toepaslike B-graad in Bemarking / Risiko-bestuur met agtergrond van landbou;
  • Geldige Bestuurderslisensie;
  • Registrasie by SAIFM - “Safex traders” eksamen sal ondersteunend wees.

Vaardighede:

  • Kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels;
  • Sterk kliëntediens georienteerd;
  • Goeie rekenaarvaardighede (MS Office);
  • Goeie syfervaardighede;
  • Sterk verkope en bemarkingsvaardighede;
  • Goeie onderhandelingsvaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Bemarking van graan;
  • Byhou van administrasie en verstaan die werking van graan meganismes.

Core purpose of the position:

To increase the profitability of the OVK Group and minimising risk by supporting the Senior Grain Marketer.

Requirements:

  • Appropriate B-degree in Marketing / Risk Management;
  • Valid drivers license;
  • Registered SAFEX Trader with SAIFM will be an advantage.

Skills:

  • Excellent communication skills in English and Afrikaans;
  • Computer literate (MS Office);
  • Strong customer service orientation;
  • Excellent numerical skills;
  • Strong sales and marketing skills;
  • Strong negotiation skills.

Responsibilities:

  • Marketing of grain;
  • Management of administration and understanding the operation of grain mechanisms.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer