NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Groot Kampioen Wenskeersel

Groot Kampioen Wenskeersel

geplaas op 15:42 (GMT+2) Vr., 11 Aug. 2017

Met die aankondiging van die Groot Kampioen wenskeersel, het Van Hasselt Farming het die gesogte Japanse Miyuki Keori Trofee verower.

Met die aankondiging van die Groot Kampioen wenskeersel, het Van Hasselt Farming het die gesogte Japanse Miyuki Keori Trofee verower. Die funksie is op 2 Augustus in die 5 Ster Boccodelios onthaalsentrum, Port Elizabeth gehou. Die Miyuki Keori Trofee word wêreldwyd herken as die toekenning vir die beste sybokhaarskeersel ter wëreld. Dit is die vyfde jaar agtereenvolgend dat die Van Hasselts die trofee verower - voorwaar 'n unieke prestasie. Die aand is gekenmerk deurdat die 6 wenners se skeersels afkomstig was vanuit die OVK-stal.
 Op die foto is Jordi van Hasselt van Van Hasselt Farming (Prins Albert), met sy plaasbestuurder, Klaas Williams (middel) en Pierre van der Vyver (OVK Bestuurder: Sybokhaar).



Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2017
OVK Nuus September 2017
Adverteer Hier Lees Meer