NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Onteiening: Hoe werk dit?

Onteiening: Hoe werk dit?

geplaas op 16:16 (GMT+2) Vr., 08 Sep. 2017

Wat sal in die huidige raamwerk van die wet daartoe lei dat jou grond onteien word? Dié scenario verduidelik.

Onteiening: Hoe werk dit?

Deur Joylene van Wyk
8 September 2017

Wat sal in die huidige raamwerk van die wet daartoe lei dat jou grond onteien word? Dié scenario verduidelik. 

Wanneer ‘n grondeienaar eiendom aan die regering wil verkoop, of indien die eiendom vir grondhervorming geïdentifiseer is, sal hy van ‘n private waardeerder gebruik kan maak om te help in die prysonderhandelings.

Die regering sal egter die grondwaardeerder-generaal gebruik en sal nie in ‘n posisie wees om meer vir die grond aan te bied as die maksimum wat die grondwaardeerder-generaal vasgestel het nie.

Indien onderhandelinge in ‘n dooie punt uitloop kan die onteieningswetgewing gebruik word, wat die staat toelaat om die eiendom te beset, ‘n gedeelte van die prys soos bepaal deur die grondwaardeerder-generaal te betaal, waarna ‘n hofproses versoek word om te bepaal of die prys regverdig is.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2017
OVK Nuus September 2017
Adverteer Hier Lees Meer