KENNISGEWINGS

  OVK Gholfdag 2017 fotos, kliek hier / OVK Golfday Pictures, click here        

Landbou Verslae

LEES GERUS ONS NUUTSTE VERSLAE
Mieliekultivar Proewe 2017

Mieliekultivar Proewe 2017

geplaas op 09:57 (GMT+2) Ma., 11 Sep. 2017

Mieliekultivar Proewe 2017

Mielie- en Sojaboonkultivar Proef Resultate

Mielie kultivars word al dekades lank elke jaar deur saadmaatskappye oor die hele somer saaigebied heen geëvalueer sodat boere sinvolle kultivarseleksie kan doen. OVK bied dieselfde diens vir sy kliënte deur onafhanklik proewe in OVK se bedienings gebiede te plant en te evalueer. Hierdie proewe word deur OVK in samewerking met Pannar, Monsanto, Agricol, Link-Seed, Pioneer, KleinKaroo, United Seeds en Capstone seeds geplant.

Deur die inligting te gebruik kan die prestasie van individuele kultivars in spesifieke jare met mekaar vergelyk word. Omdat klimaatstoestande so onvoorspelbaar is, is dit noodsaaklik om kultivars te kies wat die risiko vir die produsent sal verlaag. Hierdie inligting stel die produsent in staat om ingeligte besluite te neem en die beste pakket van kultivars saam te stel

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Huidige stand van damme en klimaatinligting
Huidige stand van damme en klimaatinligting ...

Lees Meer

Mieliekultivar Proewe 2017
Mieliekultivar Proewe 2017...

Lees Meer

Seisoenale Voorspelling
Seisoenale Voorspelling...

Lees Meer

Vrotpootjie in Koring
Vrotpootjie in Koring...

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2017
OVK Nuus September 2017
Adverteer Hier Lees Meer