KENNISGEWINGS

  Koop een van 'n reeks uitgesoekte produkte by 'n OVK Handelstak en staan die kans om 'n Luukse Bootvaart te wen! Kliek hier!        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Waar laat nuutste oesskatting boere?

Waar laat nuutste oesskatting boere?

geplaas op 15:02 (GMT+2) Ma., 02 Okt. 2017

Die totale mielieproduksie in Suid-Afrika kom nou op 17 475 000 ton te staan.

Waar laat nuutste oesskatting boere?

Deur Johann Strauss
29 September 2017

Die totale mielieproduksie in Suid-Afrika kom nou op 17 475 000 ton te staan. 

Die agtste en laaste produksieskatting vir somergewasse is gister deur die Nasionale Oesskattingskomitee bekend gemaak. Die beplante oppervlakte het dieselfde gebly, met die tonnemaatskatting vir mielies amper 2% meer as die vorige maand. Die verwagte witmielie-oes beloop nou 9 892 750 ton, 239 200 ton (2,48%) meer as die Augustus-skatting.

Om verder te lees kliek op skakel: http://www.landbou.com/nuus/waar-laat-nuutste-oesskatting-boere/


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2017
OVK Nuus Desember 2017
Adverteer Hier Lees Meer