NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Moenie gou hoop op mielieprys nie

Moenie gou hoop op mielieprys nie

geplaas op 16:04 (GMT+2) Di., 03 Okt. 2017

Plaaslike mieliepryse sal waarskynlik vir 'n hele ruk onder druk bly.

Moenie gou hoop op mielieprys nie

Deur Marleen Smith
3 Oktober 2017

Plaaslike mieliepryse sal waarskynlik vir 'n hele ruk onder druk bly. 

Met somer-planttyd op hande waarsku ekonome saaiboere dat plaaslike mieliepryse, veral van wit mielies, vir die voorsienbare toekoms onder druk behoort te bly. Dít is nie net vanweë die grootste Suid-Afrikaanse oes in die geskiedenis nie, maar ook omdat uitvoere nie juis tot dusver die binnelandse oorskot betekenisvol kon laat krimp nie.

Terselfdertyd is die prysverskil tussen wit en geel mielies ook nie só groot dat dit die voersektor op groot skaal aanmoedig om wit pleks van geel mielies in rantsoene te vermeng nie.


Vir verdere inligting, kliek op volgende skakel http://www.landbou.com/nuus/moenie-gou-hoop-op-mielieprys-nie/


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2017
OVK Nuus September 2017
Adverteer Hier Lees Meer