KENNISGEWINGS

  OVK Gholfdag 2017 fotos, kliek hier / OVK Golfday Pictures, click here        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Stroperverkope is 8% hoër as in 2016

Stroperverkope is 8% hoër as in 2016

geplaas op 12:03 (GMT+2) Di., 07 Nov. 2017

Stroperverkope van 20 eenhede in Oktober is twee eenhede meer as die 18 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is stroperverkope nou 8% meer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk.

Stroperverkope is 8% hoër as in 2016

Stroperverkope van 20 eenhede in Oktober is twee eenhede meer as die 18 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is stroperverkope nou 8% meer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk.

Trekkerverkope van 704 eenhede in Oktober is aansienlik (24%) meer as die 567 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver, is trekkerverkope nou byna 7% meer as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.

Om verder te lees, kliek op volgende skakel:  http://www.proagri.co.za/stroperverkope-8-meer-2016/ 


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2017
OVK Nuus September 2017
Adverteer Hier Lees Meer