KENNISGEWINGS

  Koop een van 'n reeks uitgesoekte produkte by 'n OVK Handelstak en staan die kans om 'n Luukse Bootvaart te wen! Kliek hier!        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Gaan jy meer vir brandstof in Desember betaal?

Gaan jy meer vir brandstof in Desember betaal?

geplaas op 16:40 (GMT+2) Ma., 27 Nov. 2017

Die pryse van brandstof kan na verwagting in Desember skerp styg weens die verdere styging in die ru-olieprys en die verswakking in die wisselkoers.

Gaan jy meer vir brandstof in Desember betaal?

Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-Ekonoom

Die pryse van brandstof kan na verwagting in Desember skerp styg weens die verdere styging in die ru-olieprys en die verswakking in die wisselkoers.

Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie wat vanoggend bekend gemaak is, kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 6 Desember 2017 moontlik met 71,9c per liter en die prys van diesel met ‘n 0,005% swaelinhoud moontlik met 61,1c per liter styg.

Om verder te lees, kliek op skakel http://www.proagri.co.za/gaan-jy-meer-vir-brandstof-desember-betaal/ 



Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart 2018
OVK Nuus Maart 2018
Adverteer Hier Lees Meer