KENNISGEWINGS

  Vir OVK se Top 50 fotos, kliek hier / For OVK Top50 pictures, click here          Kliek hier en lees meer oor OVK se Lojaliteitskema / Click here and read more about OVK's Loyalty scheme        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Agri SA se verwagtinge van die 2018-begrotingsrede

Agri SA se verwagtinge van die 2018-begrotingsrede

geplaas op 17:37 (GMT+2) Ma., 19 Feb. 2018

Dit is só dat die jaarlikse nasionale begrotingsrede ‘n geleentheid in Suid-Afrika is waarvoor almal wag.

Dit is só dat die jaarlikse nasionale begrotingsrede ‘n geleentheid in Suid-Afrika is waarvoor almal wag. Tesame met die positiewe veranderinge wat tans plaasvind in die politieke landskap, word daar verwag dat die Februarie 2018-begrotingsrede beslis aandag sal geniet – nie net van die besigheidsektor en individue binne Suid-Afrika nie maar ook buite die land.

Om meer te lees, kliek op http://www.proagri.co.za/26558-2/


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2018
OVK Nuus Junie 2018
Adverteer Hier Lees Meer