KENNISGEWINGS

  Vir OVK se Top 50 fotos, kliek hier / For OVK Top50 pictures, click here          Kliek hier en lees meer oor OVK se Lojaliteitskema / Click here and read more about OVK's Loyalty scheme        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Nuwe Nasionale Wolrekordprys!

Nuwe Nasionale Wolrekordprys!

geplaas op 17:03 (GMT+2) Wo., 21 Feb. 2018

Tydens die CMW Wolveiling op 21 Februarie 2018 is die Nasionale Wolrekordprys deur Hans en Kerneels Greyling van Die Kerneels Trust, gebreek!

Tydens die CMW Wolveiling op 21 Februarie 2018 is die Nasionale Wolrekordprys deur Hans en Kerneels Greyling van Die Kerneels Trust, gebreek!  Die nuwe rekord is opgestel met 'n rouprys van R216.80/kg en ‘n skoonprys van R297.80/kg.  Die prys was vir ‘n 15.6 mikron super fyn wol  met ‘n skoonopbrengs van 72.8%.

 Tiaan de Vos (OVK afslaer), Pierre de Lange (Bestuurder: OVK Wol), Hans Greyling (verkoper), Cornie Faber (OVK Streeksbestuurder) en Kerneels Greyling (verkoper)


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2018
OVK Nuus Junie 2018
Adverteer Hier Lees Meer