NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB34_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB34_2021

geplaas op Wo., 08 Jun. 2022

Cape Wools Merino aanwyser daal met 0.2% vir nie-RWS wol en met 1.9% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator decreases by 0.2% for non-RWS wool and 1.9% for RWS wool

MARKANALISE

Op 34ste wolveiling en ook die laaste van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met 0.2% vir nie-RWS wol en 1.9% vir RWS wol verswak teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R164.91/kg en R180.07/kg, onderskeidelik gesluit. Die Rand het 0.9% sterker verhandel teen die VSA Doller en 1.1% gewen teen die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Daar is in totaal 10 340 bale aangebied, waarvan 82.2% verkoop is.

Op die OVK veiling is 2 556 bale aangebied, waarvan 85.1% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R241.00/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot CFH van 16.6 mikron, uit die skeersel van JR de Villiers, vanuit die Aliwal-Noord distrik. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On 34th wool auction and also the last of the 2021/2022 season, the Cape Wools Merino indicator decreased by 0.2% for non-RWS and by 1.9% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R164.91/kg and R180.07/kg, respectively. The Rand traded 0.9% stronger against the US Dollar and also gained 1.1% to the Euro, compared to the previous sale. A total of 10 340 bales were on offer, of which 82.2% was sold.

On the OVK auction 2 556 bales were offered, of which 85.1% was sold. The highest price on the OVK auction, of R241.00/kg, was achieved for a 1 bale lot CFH of 16.6 microns, from the clip of JR de Villiers, from the Aliwal North district. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement!

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer