OV Kunsmis

Lees Meer oor PRODUKTE EN DIENSTE
OV Kunsmis

OV Kunsmis

OVK belê in die idees en inisiatiewe van sy produsente aandeelhouers. Die vraag om toegang te verkry tot unieke kunsmismengsels, wat in spesifieke behoeftes kan voorsien, is geïdentifiseer as deel van OVK se uitbreidingstrategie. OV Kunsmis, 'n kunsmisaanleg in Bethlehem, is in samewerking met produsente geloots.

OVK se landboukundiges werk saam met die boer om hul eie unieke behoeftes te bepaal om vinnig die regte kunsmismengsel te verkry. Dit is OV Kunsmis se eerste prioriteit om volgens individuele behoeftes, kwaliteit kunsmis en uitstekende diens met 'n volledige pakket te voorsien. Verhoogde produksie is nou 'n realiteit!

Kontakbesonderhede by die fabriek:
Tel: 058 303 1348 of 071 674 2832
Weeksdae 08:00 - 17:00 (Maandag tot Vrydag)
Die kunsmisfabriek is in die industriële gebied van Bethlehem geleë.