OVK LOOPBANE

Lees meer oor ons loopbane

Junior Grain Grader / Junior Graangradeerder

Provinsie: Noord-Kaap
Stad/Dorp: Hopetown
Kontrak: Permanente
Sektor: Graan
Sluitingsdatum: Donderdag, 06 Oktober 2022

Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier....

Learner Grain Grader / Leerling Graangradeerder

Provinsie: Oos-Kaap
Stad/Dorp:
Kontrak: Permanente
Sektor: Graan
Sluitingsdatum: -

Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en...

Gegradueerde Internskap / Graduate Internship

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Ladybrand
Kontrak: Internskap
Sektor: Menslike Hulpbronne / Human Resources
Sluitingsdatum: -

Kerndoel van die pos: OVK is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerdes om by die OVK familie aan te sluit. Kandidate sal praktiese blootstelling kry tot die besigheid asook...

Gegradueerde Internskap / Graduate Internship

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Ladybrand
Kontrak: Internskap
Sektor: Versekering / Insurance
Sluitingsdatum: -

 Kerndoel van die pos: OVK is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry...

Branch Assistant / Takassistent

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Dewetsdorp
Kontrak: Permanente
Sektor: Handel
Sluitingsdatum: -

Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12;1 2 jaar ondervinding in...

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer