Datum: 9 Junie 2020 Tyd: 11:00 Plek: Aanlyn / via Internet Navrae: Izak Nel 082 854 8609
- Besigtiging van die skaap kan voor die tyd gereël word.
- Skaap is ideal vir mieliestoppellande.
- Skaap bekend vir uitstekende moedereienskappe en goeie kwaliteit wol.
Kliek hier om te registreer:
www.ovk.co.za/LivestockAuction/29/HUGO--KLEYN-PRODUCTION-AUCTION