KENNISGEWINGS

  Click here for Tender documents for Vryburg Farms / Kliek hier vir tender dokumente vir Vryburg Plase        

Welkom

LEES MEER OOR ONS Welkom

Die OVK Groep, met sy hoofkantoor in Ladybrand, is ‘n vooruitstrewende landboumaatskappy in Suid Afrika. Die OVK Groep streef deurentyd na die uitbreiding en verbetering van sy dienste aan alle belangstellendes.


Die maatskappy is goed gediversifiseer met werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer 'n wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Verder is die mandjie van produkte wat OVK vanaf sy produsente aankoop of hanteer, ook goed gediversifiseerd (bv wol, sybokhaar, lewende hawe, graan, lusern, ens). Hierdie produkte word in uitgebreide droëland-, besproeiings- en ekstensiewe weidingsgebiede geproduseer en voorsien OVK volle ondersteuning in hierdie waardeketting.

SYBOKHAAR SPAN SPIERE


SYBOKHAAR SPAN SPIERE

Lees Meer

MOHAIR MARKET FLEXES ITS MUSCLES


MOHAIR MARKET FLEXES ITS MUSCLES

Lees Meer

Critical time for farmers to order RVF vaccines


Critical time for farmers to order RVF vaccines

Lees Meer

Braford-beestelersgenootskap: Rekordprys by Benine Cronje


Braford-beestelersgenootskap: Rekordprys by Benine Cronje

Lees Meer

“Produktiewe landbougrond sal nie gevat word nie” by Benine Cronje


“Produktiewe landbougrond sal nie gevat word nie” by  Benine Cronje

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2018
OVK Nuus Junie 2018
Adverteer Hier Lees Meer