KENNISGEWINGS

  Koop een van 'n reeks uitgesoekte produkte by 'n OVK Handelstak en staan die kans om 'n Luukse Bootvaart te wen! Kliek hier!        

Voertuigagentskappe

LEES MEER OOR ONS PRODUKTE EN DIENSTE
Voertuigagentskappe

Voertuigagentskappe

Toyota-agentskappe:

OVK besit en bedryf die Toyota-agentskappe in Ficksburg en Ladybrand. Toyota-voertuie kan oor die hele OVK-bedieningsgebied aan kliënte gelewer word. Nuwe en gebruikte voertuie kan by ons handelaars aangekoop word. ’n Volledige diens- en onderdele-afdeling, met kundige werkswinkelpersoneel, is eweneens tot die gewaardeerde kliënt se beskikking.

R 129995 (BTW inklusief)

2009 Corolla
Lees Meer

R 364995 (BTW inklusief)

New C-HR 1.2T CVT
Lees Meer

R 149995 (BTW inklusief)

2012 Toyota Verso
Lees Meer