KENNISGEWINGS

  Nuwe en gebruikte voertuie by Toyota Ladybrand, Toyota Ficksburg en Toyota De Aar beskikbaar. Kliek hier        

OVK EIENDOMME

Te Koop
VOORGESTELDE EIENDOMME



Hierdie 3 slaapkamer huis is op ‘n reuse erf van 2974m² geleë in Kestell in die Vrystaat . Die kombuis en waskamer se vloere is geteel en daar is houtkaste in die kombuis, verder is daar `n eetkamer,  studeerkamer en ruim sitkamer. Die badkamer...




Hierdie is `n pragtige 5 slaapkamer huis met twee badkamers en twee studeerkamers, oop plan sitkamer, eetkamer en tv kamer. Die stoep met braai is met glas panele toegebou met `n pragtige uitsig oor die privaat tuin en swembad wat langs die dubbel motorhuis...


BESKIKBARE EIENDOMME

R 
R 


Die weidingsplaas van 1106ha is in Lindley in die Vrystaat gele ë . Daar is 6 boorgate, 6 windpompe,...





Hierdie plaas van 999ha is in die Bethlehem omgewing geleë in die pragtige oos Vrystaat. Die plaas...





Hierdie plaas van 515ha is `n gemende boerdery wat bestaan uit 160ha lande, 32ha aangeplante weiding...





Hierdie pragtige plaas van 908ha, geleë tussen Bethlehem, Kestell en Clarence met 25 kampe, elk...





Hierdie is pragtige veeplaas van 2 600ha tussen Petrusville en Orania in die Noord Kaap. Die plaas...





Hierdie weidingsplaas van 513ha is geleë sowat 15km Oos van Dewetsdorp en is opgedeel in 6 kampe...





Net wes van Fouriesburg, in die ongelooflike mooi Suid Vrystaat met sy Sandsteen koppe en valleie is...





Hierdie plaas van 1033ha bestaan uit ses stukke grond aanmekaar wat as eenheid aangebied word en suiwer...