OVK LOOPBANE

Lees meer oor Senior Technical Field Officer

Senior Technical Field Officer

Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Somerset East
Kontrak : Permanente
Sektor : Tegniese Velddienste
Sluitingsdatum : Vrydag, 03 Januarie 2020

Kern doel van die pos:  Bemarking, en uitvoer van die maatskappy se dienste in die lewendehawe en vesel bedryf met...

Kern doel van die pos: 


Bemarking, en uitvoer van die maatskappy se dienste in die lewendehawe en vesel bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf en te verhoog 


Minimum Vereistes: 



  • Graad 12

  • Toepaslike landbou kwalifikasie ‘n aanbeveling

  • 5 jaar relevante ondervinding in ‘n velddienste landbou omgewing

  • Geldige rybewys 


Vaardighede



  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;

  • Rekenaarvaardig (MS Office)

  • Lewendehawe, skaap en wol kundigheid

  • Kennis van kuddebestuur

  • Kennis van wol en bokhaar bedrysfs- klasstandaarde

  • Kennis van kleinvee rasstandaarde

  • Goeie mense verhoudinge 


Verantwoordelikhede: 



  • Werf van vesel

  • Tegniese kliënte dienste

  • Bate bestuur

  • Voorraad bestuur

  • Administratiewe bestuur

  • Tegniese opleiding van personeel


Indien u nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem het nie, geliewe u aansoek as onsuksesvol te beskou.


Main purpose of the position: 


Marketing and execution of company services in the livestock and fibre industry, with the aim of maintaining and increasing existing market share. 


Minimum Requirements:              



  • Grade 12

  • A relevant agricultural qualification will be an added advantage

  • 5 years relevant experience in field services within agriculture

  • Valid drivers license 


Skills



  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;

  • Computer literate (MS Office);

  • Good knowledge of livestock, sheep and wool

  • Good knowledge of herd management

  • Good knowledge of wool and mohair classification standards

  • Good knowledge of sheep breeding standards

  • Good interpersonal skills 


Responsibilities: 



  • Sourcing of wool

  • Technical client services

  • Asset management

  • Stock management

  • Administrative management

  • Technical training of new employees



Should you not have heard from us within 14 days of the closing date, please consider your application as unsuccessful.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer