OVK LOOPBANE

Lees meer oor Graduate Intern Retail Trade/Kwekeling Handel

Graduate Intern Retail Trade/Kwekeling Handel

Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Burgersdorp
Kontrak : Internskap
Sektor : Kleinhandel
Sluitingsdatum : Vrydag, 03 Januarie 2020

OVK is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerdes om by die OVK familie aan te sluit in 2020. Kandidate sal...

OVK is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerdes om by die OVK familie aan te sluit in 2020. Kandidate sal praktiese blootstelling kry tot die besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons mees suksesvolle spanne en individue saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen in die volgende area: 



  • Handel Burgersdorp/Molteno/Aliwal Noord Distrik 


Minimum Vereistes 


Die suksesvolle kandidate moet oor die volgende beskik: 



  • Com of B.Tech Besigheidsbestuur of ekwivalent

  • Vorige ondervinding in ‘n landbou handelstakomgewing

  • Geldige rybewys 


Vaardighede



  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels

  • Rekenaarvaardig (MS Office)

  • Syfervaardig

  • Goeie organisasie vermoë

  • Moet onder druk kan funksioneer

  • Moet vertroulikheid kan handhaaf

  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf

  • Die vermoë om te beinvloed en onderhandel met sterk entrepreneuriese denke

  • Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede 


Duur van Program:


 24 maande met aanvang vroeg 2020. Die suksesvolle kandidaat moet verplaasbaar wees binne die Sentraal streek (Aliwal-Noord, Burgersdorp, Molteno, Bethulie, Smithfield en omgewing).

Indien u nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem het nie, geliewe u aansoek as onsuksesvol te beskou.


Main purpose of the position: 


OVK is looking for dynamic and ambitious Graduates to join the OVK family in 2020. Candidates will get practical exposure to the business and work alongside some of our most successful people and teams to gain new skills and obtain business insight. 



  • Retail Burgersdorp/Molteno/Aliwal North District 


Minimum requirements: 


The successful candidates will need the following: 



  • Com or B.Tech General Management Studies or equivalent

  • Previous experience in an agricultural retail branch environment

  • Valid drivers license 


Skills



  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;

  • Computer literate (MS Office);

  • Strong numerical ability

  • Strong organisational skills

  • Must be able to thrive under pressure

  • Must be able to maintain confidentiality

  • The ability to maintain good interpersonal relationships

  • The ability to influence and negotiate with strong entrepreneurial thinking

  • Strong analytical and problem solving skills 


Programme Duration: 


24 months, starting early 2020. The successful candidate must be transferable within the Central Region (Aliwal North, Burgersdorp, Molteno, Bethulie, Smithfield).


Should you not have heard from us within 14 days of the closing date, please consider your application as unsuccessful.


 

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer