OVK LOOPBANE

Lees meer oor Milldoor Clerk

Milldoor Clerk

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bloemfontein
Kontrak : Permanente
Sektor : Graan
Sluitingsdatum : Woensdag, 30 September 2020

Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Graan afdeling Minimum...

Kern doel van die pos:

Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Graan afdeling

Minimum Vereistes:

  • Graad 12
  • Vorige ondervinding in ‘n administratiewe en/of rekeningkundige omgewing
  • Vorige ondervinding in voorraadbeheer ‘n aanbeveling
  • Vorige ondervinding in debiteure

Vaardighede:

  • Goeie interpersoonlike en konflik hanterings- vaardighede
  • Syfervaardigheid, noukeurigheid en akkuraatheid essensieel
  • Moet onafhanklik en onder druk kan funksioneer
  • Goeie organisasie en prioritiserings- vermoe
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office)

Verantwoordelikhede:

  • Voltooi Milldoor spreivelle op 'n daaglikse basis
  • Hantering van Afwykings
  • Milldoore VS Bevestiging
  • Algemene Administrasie
  • Lewering

Main purpose of the position:

The effective handling of all administrative tasks with regards to the Grain division

Minimum Requirements:   

  • Grade 12
  • Previous experience in an administrative and/or accounting environment
  • Previous experience in stock control an advantage
  • Previous experience in Debtors

Skills:

  • Good interpersonal and conflict handling skills
  • Good numerical ability as well as the ability to work meticulously and pay attention to detail
  • Must be able to function independently and cope under pressure
  • Good organisation and prioritising abilities
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);

Responsibilities:

  • Complete Milldoor spreadsheets on a daily basis
  • Dealing with Deviations
  • Milldoore VS Confirmation
  • General Administration
  • Delivery

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer