OVK LOOPBANE

Lees meer oor Retail Learnership

Retail Learnership

Provinsie : Noord-Kaap
Stad/Dorp : Hopetown
Kontrak : Kontrak
Sektor : Kleinhandel
Sluitingsdatum : Vrydag, 29 Januarie 2021

Kerndoel van die pos: Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wie gretig is om ‘n loopbaan in die landbou...

Kerndoel van die pos:

Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wie gretig is om ‘n loopbaan in die landbou te volg. Kandidate sal in-diens opleiding ontvang om hulle in ‘n gegewe rigting te help presteer asook die geleentheid gee om nuwe vaardighede aan te leer. Na suksesvolle voltooing van die program sal kandidate ‘n sertifikaat  ontvang wat hulle vlak van prestasie sal aandui en sal op die Nasionale Kwalifikasie Raamwerk geregistreer word. Die NQF kwalifikasie word nasionaal erken en sal kandidate in staat stel om aansoek te doen vir permanente indiensneming of verder in ‘n spesifieke rigting te studeer.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12 met Afrikaans, Engels en Wiskunde en/of Rekeningkunde
  • Geldige rybewys sal as aanbeveling dien

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels
  • Rekenaarvaardig (MS Office)
  • Syfervaardig
  • Goeie organisasie vermoë
  • Moet onder druk kan funksioneer
  • Goeie interpersoonlike vaardighede


Main purpose of the position:

We are looking for energetic and dynamic matriculants who are keen in pursuing a career in agriculture. Candidates will get on the job training to help them excel in a specific field as well as gain new skills. On completion of the programme candidates will receive a certificate indicating their level of achievement and will be registered on the National Qualification Framework (NQF). The NQF qualification is nationally recognised and will enable candidates to find permanent employment or further their education in that specific field.

Minimum Requirements:       

  • Grade 12 with Afrikaans, English and Maths and/or Accounting
  • Valid drivers license will be advantageous

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Good numerical skills
  • Strong organisational skills
  • Must be able to thrive under pressure
  • Good interpersonal skills

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer