OVK LOOPBANE

Lees meer oor Branch Manager

Branch Manager

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Tweespruit
Kontrak : Permanente
Sektor : Kleinhandel
Sluitingsdatum : Vrydag, 07 Mei 2021

Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan...

Kern doel van die pos:

Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area\gebied.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12 met ‘n landbou kwalifikasie voordelig;
  • 3 jaar bestuursondervinding in ‘n landbou en handel omgewing;
  • Kennis van besproeiing sal voordelig wees;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Uitstekende bemarkings en verkopevaardighede;
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Goeie vermoë om te netwerk en verhoudinge te bou in die boere gemeenskap;
  • Vermoë om personeel positief te beinvloed en te dissiplineer volgens die Arbeidsverhouding wet;
  • Sterk leierseienskappe.

Verantwoordelikhede:

  • Bestuur van finansies;
  • Bestuur van personeel;
  • Beheer en bestuur van administrasie;
  • Mark aandeel groei;
  • Bestuur en onderhoud van bates;
  • Bestuur van voorraad.


Main purpose of the position:

Managing the branch at a profit and providing sustainable service, trade and agricultural products in the designated area.

Minimum Requirements:         

  • Grade 12 with an agricultural qualification as advantage;
  • 3 years managerial experience in an Agricultural and FMCG environment;
  • Knowledge of irrigation will be beneficial;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Excellent marketing and sales skills;
  • Good numerical ability;
  • Good organisational skills;
  • Good relationship building skills;
  • Ability to network in an agricultural community;
  • Ability to positively influence staff and take disciplinary action in accordance with the Labour Relations Act;
  • Strong leadership skills.

Responsibilities:

  • Management of finances;
  • Management of staff;
  • Control and management of administration;
  • Grow market share;
  • Maintenance and management of assets;
  • Management of stock.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer