OVK LOOPBANE

Lees meer oor Graduate Relationship Manager

Graduate Relationship Manager

Provinsie : Noord-Kaap
Stad/Dorp : Hopetown
Kontrak : Kontrak
Sektor : Client Financing
Sluitingsdatum : Dinsdag, 28 September 2021

Kern doel van die pos: Twee jaar kwekelingskap waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry in...

Kern doel van die pos:

Twee jaar kwekelingskap waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry in Kredietverlening en die byhou van administratiewe take wat verband hou met kliëntefinansiering.

Minimum Vereistes:

  • Agric / B.Com met Landbou – ekonomie, B.Com of gelykwaardige kwalifikasie;
  • Vorige ondervinding in die landbou omgewing voordelig;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf.

Main purpose of the position:

Two year graduate programme where the successful candidate will receive practical exposure to Credit lending and the maintenance of administrative functions that relate to client finance. 

Minimum Requirements:       

  • Agric / B.Com with Agriculture - Economics, B.Com or equivalent qualification;
  • Previous experience in an agricultural environment advantageous;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Good numerical ability;
  • Good organisational skills;
  • Must be able to thrive under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer