Kliek op die volgende knoppie om die OVK App te installeer.
Lees asb. onderstaande stappe voordat u op die knoppie kliek.
Sodra u op bogenoemde blokkie kliek behoort hierdie skerm te verskyn. Kliek op “Ja, installeer”. | ![]() |
Hierdie tweede skerm mag verskyn. Kliek op “Install”. | ![]() |
Hierdie derde skerm mag verskyn. Kliek op “Add automatically” of skuif die OVK App logo ten einde te selekteer waar die OVK App logo gestoor moet word. Laastens, maak alle skerms op u selfoon toe en soek en kliek daarna op die OVK App logo om die OVK App te gebruik. | ![]() |
Kopiereg © 2026 Alle Regte Voorbehou.
Ontwikkel deur Digital Platforms


