Missie en Visie

LEES MEER OOR ONS Missie en Visie

VISIE

OVK is ‘n welvaartskeppende landboubesigheid.

MISSIE

OVK  is ‘n suksesvolle landboubesigheid wat welvaartskepping en volhoubaarheid nastreef deur:

  • Die verskaffing van kompeterende insette aan die landbouprodusent;
  • Aankope, bemarking en verwerking van landbouverwante produkte;
  • Die verskaffing van verwante produkte en dienste aan die breër publiek.

KERNDOEL

OVK se bestaansrede is om welvaart en volhoubaarheid te verseker aan landbouprodusente, aandeelhouer en alle belangegroepe.

OVK KERNWAARDES

  • Ons is verbind tot etiese korporatiewe bestuur;
  • Ons is kliëntgerig met gemotiveerde, opgeleide personeel wat mede-eienaarskap aanvaar en daarvolgens vergoed word;
  • Ons doelwit is om reel te groei en om standhoudend die beleggings in ons onderneming teen markverwante opbrengskoerse te diens.

     


Skool vir die wildbedryf beplan


Skool vir die wildbedryf beplan

Lees Meer

Waak teen nuwe graanplae


Waak teen nuwe graanplae

Lees Meer

Vrystaat deur brande geteister


Vrystaat deur brande geteister

Lees Meer

Wolprys skiet deur die dak!


Wolprys skiet deur die dak!

Lees Meer

Koringtelers kry binnekort heffingsgeld


Koringtelers kry binnekort heffingsgeld

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2017
OVK Nuus Junie 2017
Adverteer Hier Lees Meer