KENNISGEWINGS

  Koop een van 'n reeks uitgesoekte produkte by 'n OVK Handelstak en staan die kans om 'n Luukse Bootvaart te wen! Kliek hier!        

Meganisasie

LEES MEER OOR ONS PRODUKTE EN DIENSTE
Meganisasie

Meganisasie

OVK Meganisasie bied ’n volledige produkreeks en diens aan landbouers binne die bedienings-area ten opsigte van die bemarking van heel goedere en onderdele, asook werkswinkelfasiliteite. OVK Meganisasie bedryf agentskappe vir Claas in Hopetown en Cradock, terwyl agentskappe vir Massey-Ferguson, Challenger en Sunflower-produkte in Bethlehem, Ficksburg, Clocolan en Ladybrand gesetel is. Oor OVK se totale bedieningsgebied is ons die agente vir die Jupidex-produkreekse.

OVK Meganisasie het pas ook die Massey Ferguson en Challenger agentskappe vir die Noord-Kaap en Oos-Kaap bekom. Volledige dienspunte is nou in Cradock en Hopetown beskibaar met ondersteuning beskikbaar uit Prieska.

Die Massey Ferguson en Challenger agentskap word mettertyd oor die totale OVK voetspoor uitgerol.

R 350 000.00 (BTW eksklusief)

JD6130 & Rondini Spreader
Lees Meer

R 450 000.00 (BTW eksklusief)

Agrispread AS120
Lees Meer

R 210 000.00 (BTW eksklusief)

Kongskilde 4025
Lees Meer

R 655 000.00 (BTW eksklusief)

CTC 17 tine
Lees Meer

R 25 000.00 @ 1 (BTW eksklusief)

Havco Planter Karretjie
Lees Meer

R 375 000.00 (BTW eksklusief)

McHale F5400 Baler
Lees Meer

R 160000.00 (BTW eksklusief)

Alpler 30 disc
Lees Meer

R 35 000.00 (BTW eksklusief)

John Deere 8530 Front Hitch
Lees Meer