Uitstekende loopbaangeleentheid!!! OVK Motors in Ladybrand is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidaat met ‘n lewendige belangstelling in die motorindustrie om...
Kern doel van die pos: Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid. Minimum Vereistes: Graad 12;4-5...
Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12;Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf;Geldige...
Kern doel van die pos: Om winsgewende groei en volhoubare uitbreiding van OVK se besproeiingskategorie te verseker. Lei die strategiese groei en kommersiële prestasie van...
Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie afdeling. Minimum Vereistes: Graad 12;2 -3 jaar ondervinding in...