KENNISGEWINGS

  OVK Bystandsfonds / OVK Benevolent Fund - kliek hier vir meer inligting / click here for more information        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Vlakkloof Dohnes Produksieveiling

Vlakkloof Dohnes Produksieveiling

geplaas op Do., 06 Feb. 2020

Vlakkloof Dohnes het op 5 Februarie hul produksieveiling op die plaas Vlakloof, buite Bredasdorp aangebied.

Vlakkloof Dohnes het op 5 Februarie hul produksieveiling op die plaas Vlakloof, buite Bredasdorp aangebied.

‘n Totaal van 36 ramme is te koop aangebied en gemiddelde prys van R7 819.44 is behaal.  De Kock Cloete van Riviersonderend was die koper van duurste ram wat prys van R22 000 behaal het.

Foto:  Marius Paulsen (OVK, Caledon), JP Marais (OVK, Bredasdorp) en Daniel Giliomee (verkoper).


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2020
OVK Nuus September 2020
Adverteer Hier Lees Meer