NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Hobson & Steynberg Produksieveiling

Hobson & Steynberg Produksieveiling

geplaas op Wo., 12 Feb. 2020

Hobson & Steynberg se Produksieveiling is 11 Februarie op die plaas Ganora buite Nieu Bethesda aangebied.

Hobson & Steynberg se Produksieveiling is 11 Februarie op die plaas Ganora buite Nieu Bethesda aangebied. Al die diere wat te koop aangebied is, is verkoop. Die bod van R21 000 vir die duurste ram is op Andre en Julian Pienaar toegeslaan.

Foto: Andre Pienaar (koper), Julian Pienaar (koper), JP Steynberg (verkoper). Voor - Louis Steynberg (verkoper) en Jakkie Nel (afslaer).


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2019
OVK Nuus Desember 2019
Adverteer Hier Lees Meer