AFR
ENG
LEDE PORTAAL
TEKEN IN
SOEK
TUIS
OOR ONS
OOR OVK
VISIE EN MISSIE
DIREKTEURE EN BESTUURDERS
DIREKTEURE
HOOFBESTUUR
BESTUURSKOMITEE
MAATSKAPPY SEKRETARIS
LOJALITEITSKEMA
BEDIENINGSGEBIED
DOKUMENTE
PRODUKTE & DIENSTE
SONKRAG
Graan
Nywerhede
Handel, Bande & Brandstof
Meganisasie
Motor-agentskappe
Landboukundige Dienste
Kliëntefinansiering
Logistiek
Versekering
OV Kunsmis
Wol
Bokhaar
Lewendehawe
Tegniese Velddienste
Vag Toetse
Skeerdienste
PROMOSIES & KOMPETISIES
OVK WINKEL
MEDIA
NUUS
GALLERY
OVK NUUS TYDSKRIF
WEER
GRAANPRYSE
WOLPRYSE
BOKHAARPRYSE
MARK VERSLAE
WOL VERSLAE
BOKHAAR VERSLAE
GRAANVERSLAE
LANDBOU VERSLAE
VEILINGS & TENDERS
VEILINGS
TENDERS
LOOPBANE
LEDE
TEKEN IN
AANDELE STATISTIEK
STATISTIEK BEHEREND
STATISTIEK BEDRYF
DOKUMENTE VIR VERHANDELING
VERKOOP BEHEREND AANDELE
KOOP BEHEREND AANDELE
VERKOOP BEDRYF AANDELE
KOOP BEDRYF AANDELE
TERME EN VOORWAARDES
KONTAK ONS
KONTAKBESONDERHEDE
BEDRYFSPUNT OPSPOORDER
RAPPORTEER ONGERYMDHEDE
Tuis
>
Nuus
NUUTSTE NUUS
LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W14- 2024
geplaas op Woensdag, 06 Nov. 2024
MARKANALISE Die vyfde veiling van die 2024 winterseisoen het op 5 November 2024 in Port Elizabeth plaasgevind, met 112 698kg op aanbod, waarvan 84% van die hand gesit is. Die aanbieding het bestaan uit hoë kwaliteit bokhaar waarvan 79% RMS gesertifiseerd was. Alhoewel die Suid-Afrikaanse Rand effens sterker teenoor die Amerikaanse dollar verhandel het in vergelyking met die vorige veiling, het die mark dieselfde tendens gevolg. Die gemiddelde markaanwyser het gesluit op R340.02/kg, wat 1% hoër is as die vorige veiling. Die hoogste Bin prys op OVK veiling en openbare veiling: Die hoë standaard van die OVK Bins het weereens gesorg vir die hoogste bin prys op die veiling. R720/kg is behaal vir ‘n baal BSFFK van 24.9 mikron. Die produsente in hierdie bin was: Adolph van Rensburg Familie ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CF10...
geplaas op Woensdag, 30 Okt. 2024
MARKANALISE Op wolveiling CF10, het die Cape Wools Merino aanwyser met 0.7% vir alle-merino wol ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CF09...
geplaas op Woensdag, 23 Okt. 2024
MARKANALISE Op wolveiling CF09, het die Cape Wools Merino aanwyser met 0.8% vir alle-merino wol ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 23 Okt. 2024
MARKANALISE Die vierde veiling van die 2024 winterseisoen het op 22 Oktober 2024 in Port Elizabeth ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CF08...
geplaas op Woensdag, 16 Okt. 2024
MARKANALISE Op wolveiling CF08, het die Cape Wools Merino aanwyser met 0.1% vir alle-merino wol ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CF07...
geplaas op Woensdag, 09 Okt. 2024
MARKANALISE Op wolveiling CF07, het die Cape Wools Merino aanwyser met 1.6% vir alle-merino wol ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CF06...
geplaas op Woensdag, 02 Okt. 2024
MARKANALISE Op wolveiling CF06, het die Cape Wools Merino aanwyser met 0.2% vir alle-merino wol ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 02 Okt. 2024
MARKANALISE Die derde veiling van die 2024 winterseisoen het op 1 Oktober 2024 in Port Elizabeth ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CF05...
geplaas op Woensdag, 18 Sep. 2024
MARKANALISE Op wolveiling CF05, het die Cape Wools Merino aanwyser met 1.3% vir alle-merino wol ......
Lees Meer
«
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
…
»
Korporatiewe Video
OVK Korporatiewe Video 2019
Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ...
Lees Meer
Dokumente
Nuutste Dokumente
Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.
Lees Meer
Veilings
Veilings
Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.
Lees Meer
OVK Nuus
OVK Nuus Desember 2024
https://heyzine.com/flip-book/ea61553964.html Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ...
Adverteer Hier
Lees Meer
Kopiereg © 2025 Alle Regte Voorbehou.
Ontwikkel deur
Digital Platforms
×
MARK VERSLAG