OVK LOOPBANE

Lees meer oor Senior Grain Grader

Senior Grain Grader

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Clocolan
Kontrak : Permanente
Sektor : Graan
Sluitingsdatum : Vrydag, 07 Augustus 2020

Main purpose of the position:  To provide support to the Silo Manager with regards to the operation of the Silo...



Main purpose of the position: 


To provide support to the Silo Manager with regards to the operation of the Silo and determining the grade of commodities (grain) in a fair and ethical manner. 


Minimum Requirements:              



  • Grade 12

  • 3 Years relevant experience  

  • Relevant post matric qualification an advantage

  • Grain Grading courses successfully completed

  • Fumigation course succesfully completed

  • Experience in food safety an added advantage

  • Valid driver’s licence 


Skills: 



  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;

  • Computer literate (MS Office)

  • Good interpersonal skills

  • Strong physical health in order to do the work (to be able to climb the Silo etc)

  • Strong administrative skills

  • Must be prepared to work long hours 


Responsibilities: 



  • Grading of Commodities (Grain)

  • Control over stock

  • Management of administration

  • Comply with safety regulations as well as that of food safety


Should you not have heard from us within 14 days of the closing date please consider your application as unsuccessful.


Kern doel van die pos: 


Verleen hulp aan die Silo Bestuur m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier. 


Minimum Vereistes: 



  • Graad 12

  • Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig

  • Graan graderings kursusse voltooi

  • Berokings kursus voltooi

  • Ondervinding in voedselveiligheid voordelig

  • Geldige rybewys 


Vaaridghede: 



  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;

  • Rekenaarvaardig (MS Office)

  • Goeie interpersoonlike vaardighede

  • Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens)

  • Sterk administratiewe orientasie

  • Bereidwilligheid om lang ure te werk 


Verantwoordelikhede: 



  • Gradering van Kommoditeite (Graan)

  • Beheer van Voorraad

  • Byhou van administrasie

  • Voldoen aan veiligheidsregulasies asook voedselveiligheid


Indien u nie binne 14 dae vanaf die sluitingsdatum van ons verneem het nie, geliewe u aansoek as onsuksesvol te beskou.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart 2025
OVK Nuus Maart 2025
Adverteer Hier Lees Meer