Waarom OVK?

Lees Meer Oor Ons Waarom ?

Die OVK Groep, met sy hoofkantoor in Ladybrand, is ‘n vooruitstrewende landboumaatskappy in Suid Afrika. Die OVK Groep streef deurentyd na die uitbreiding en verbetering van sy dienste aan alle belangstellendes.

Die maatskappy is goed gediversifiseer met werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer 'n wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Verder is die mandjie van produkte wat OVK vanaf sy produsente aankoop of hanteer, ook goed gediversifiseerd (bv wol, sybokhaar, lewende hawe, graan, lusern, ens). Hierdie produkte word in uitgebreide droëland-, besproeiings- en ekstensiewe weidingsgebiede geproduseer en voorsien OVK volle ondersteuning in hierdie waardeketting.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer