Apply now for Learner Grain Grader / Leerling Graangradeerder
Learner Grain Grader / Leerling Graangradeerder
Province : Eastern Cape
City/Town : Mortimer
Contract : Permanent
Sector : Grain
Closing Date : Thursday, 11 July 2024
Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier. Minimum Vereistes: Graad 12;Geldige rybewys.Vaardighede:...