Vrotpootjie in Koring
Vrotpootjie is ’n wortelsiekte op koring wat deur die swam Gaeumannomyces graminis var.
Tritici veroorsaak word. Hierdie siekte kom hoofsaaklik in die Oos-Vrystaat, Wes-Kaap en die
koeler besproeiingsgebiede soos Oranjerivier, Sandvet, Vaalharts en Rietrivier voor. In erg
besmette lande kan oesverliese van tot 72% voorkom. Dit is moeilik om vrotpootjie te beheer
omdat daar tans geen weerstandbiedende of verdraagsame koringkultivars op die mark
beskikbaar is nie.
Sun | Mon | Tue | Wed | Thu | Fri | Sat |
---|---|---|---|---|---|---|
27 | 28 | 29 | 30 | 1 | 2 | 3 |
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 |