WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CV23_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CV23_2020

geplaas op 08:47 (GMT+2) Vr., 13 Mrt. 2020

Die verswakking van die Rand het die plaaslike mark effens beskerm teen ‘n groter daling / The decrease of the Rand protected the local market somewhat against a larger decrease.

MARKANALISE

Die 23te wolveiling van die 2019/20 seisoen hierdie week plaasgevind en die Cape Wools aanwyser het met 0.7% en 120 punte laer verhandel en teen 'n skoonprys van R177.89/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 2.6% verswak. Die Rand het hierdie week 6.9% swakker verhandel teen die VSA Doller en 7.8% swakker teen die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Lang, fyn Merino vagte het hierdie week steeds goed presteer en bo die markgemiddelde verhandel, terwyl kruisras-en nie-Merinowol onder druk was. Die grootste daling hierdie week van 4.1%, was in die 22 mikron segment. Lempriere SA het hierdie week die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Standard Wool, Modiano, en Tianyu SA. Daar is in totaal 10,213 bale aangebied, waarvan 89% verkoop is. Op die OVK veiling is 2,892 bale aangebied waarvan 84.5% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling van R149.00/kg is behaal vir ‘n 1 baal lot BL van 15.9 mikron, uit die skeersel van AD Dicks, van Stutterheim. Die koper was Tianyu SA. Baie geluk met die prestasie!

VOORUITSIGTE

Hierdie week het die SA wolmark verswak, in vergelyking met die vorige veiling. Die verswakking van die Rand het die plaaslike mark effens beskerm teen ‘n groter daling. Die hoofsaaklike rede egter in die daling, blyk steeds die onsekerheid in die algemeen in wêreldmarkte te wees, as gevolg van die Koronavirus uitbraak wat nou as wêreldwye pandemie verklaar is. Die volume wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is in totaal 7.9% hoër as die ooreenstemmende week van die vorige seisoen.

Indien voorskotte op vesel gelewer, asook produksielenings verlang mag word, nooi OVK produsente steeds uit om gerus ons veselkantoor in Port Elizabeth te skakel, of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur van OVK. Besoek gerus die OVK webtuiste vir meer besonderhede.

Volhoubaarheid en naspeurbaarheid is baie belangrike aspekte waaraan produsente ernstige oorweging sal moet skenk, ten einde internasionale mededinging in die toekoms te verseker. Verbruikers vra nie net meer nie, maar vereis dat die verskaffing van vesel vry is van twyfelagtige praktyke. Dit word ook al meer weerspieël in die vraag na sodanige wol op die weeklikse wolveilings. OVK is inderdaad gerat om u by te staan in die voldoening aan standaarde en dus, die sertifisering van RWS (Responsible Wool Standards) en ook eersdaags RMS (Responsible Mohair Standards).

Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 20 Maart 2020 waar sowat 10,304 bale aangebied sal word. Hierdie verslag deur Heinrich Victor, Bemarkingsbestuurder Vesel – OVK

MARKET ANALYSES

The 23rd wool auction of the 2019/20 season took place this week and the Cape Wools Merino indicator traded 0.7% and 120 points lower and closed at a clean price of R177.89/kg. The Australian EMI decreased by 2.6%. The Rand traded 6.9% weaker against the US Dollar this week and 7.8% weaker against the Euro, compared to the previous sale. Long fine Merino Wool fleeces still performed good and traded above the market average, while crossbred and non-merino wool was under pressure. The largest decrease this week of 4.1% was in the 22 micron segments. Lempriere SA was the major buyer on the auction this week, followed by Standard Wool, Modiano and Tianyu SA. A total of 10,213 bales were on offer, of which 89% was sold. On the OVK auction 2,892 bales were offered of which 84.5% was sold. The highest price on the OVK auction, of R149.00/kg was achieved for a 1 bale lot BL of 15.9 microns, from the clip of AD Dicks from Stutterheim. The buyer was Tianyu SA. Congratulations on the achievement!     

FORECAST

This week the SA wool market decreased, compared to the previous auction. The decrease of the Rand protected the local market somewhat against a larger decrease.  The main reason behind the decrease though, is the uncertainty in global markets in general, due to the Corona virus outbreak which is now declared a global pandemic. The volumes of wool received in the stores of the brokers this week, are accumulatively 7.9% higher compared to the same week of the previous season, which is positive news. If any advances on fibre delivered, or production financing is needed, OVK invites producers to contact our fibre office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Also learn more about OVK’s exciting new commission structure. Visit the OVK website for more details.

Sustainability and traceability are very important aspects which producers will have to give serious consideration to, in order to ensure international competition in future. Consumers don’t just ask anymore, but demand that supply of wool must be free of doubtful practices. That is becoming more evident and is reflected in the demand for such wool on the weekly wool auctions. OVK is indeed geared to assist you in the certification of RWS (Responsible Wool Standards) and also soon RMS (Responsible Mohair Standards), in the mohair industry.

The next wool auction is scheduled for 20 March 2020 where 10,304 bales will be on offer. This report by Heinrich Victor, Marketing Manager Fibre – OVK.    


Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

June
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00