WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CV27(02)_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CV27(02)_2020

geplaas op 11:08 (GMT+2) Do., 28 Mei 2020

Die sterker wisselkoers van die Rand teenoor die VSA Dollar is een van die grootste faktore in die daling van die huidige wolprys/The strengthening of the Rand against the US Dollar is currently the biggest contributors in the decrease in wool prices

MARKANALISE

Die tweede gedeelte van die 27ste wolveiling van die 2019/20 seisoen het hierdie week plaasgevind. Die Cape Wools aanwyser het met 1.6% en 231 punte swakker verhandel en teen 'n skoonprys van R142.72/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 1.3% versterk. Die Rand het 3.7% sterker verhandel teen die VSA Dollar, vergeleke met die vorige week en die eerste gedeelte van die veiling. Die aanbieding het hoofsaaklik uit medium lengtes wol bestaan, met weinig kort lengtes wol op die veiling. Die beter tipes Merinowol het goed presteer, met meer as 90% van die aanbod wat verkoop het. Die grootste daling, van 5.4%, was in die 22.5 mikron segment. Standard Wool het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Lempriere SA, Stucken en Modiano. Daar is in totaal 5,637 bale aangebied, waarvan 85.5% verkoop is. Op die OVK veiling is 1,049 bale aangebied waarvan 83.4% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling van R133.00/kg is behaal vir ‘n 1 baal lot BH van 16.5 mikron, uit die skeersel van Majupa Boerdery BK van Riversdale. Die koper was Stucken. Baie geluk met die prestasie!

VOORUITSIGTE

Die sterker wisselkoers van die Rand teenoor die VSA Dollar is een van die grootste faktore in die daling van die huidige wolprys. Beperkte aankope uit Eurpoa en China dra ook hiertoe by en strem internasionale wolpryse. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 2.25% meer as die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen. Dit is goeie nuus vir die bedryf en toon dat produsente weer begin wol lewer het na die vlak 5 inperkingsperiode wat einde April verstryk het. Die volgende veiling is geskeduleer vir 10 Junie 2020, en die beplande aantal bale wat aangebied word, word beperk tot ongeveer 7,500 bale.

Die datum van die sluitingsveiling vir die 2019/20 seisoen se laaste wolontvangste is oor drie weke, naamlik 17 Junie 2020. Hierdie verslag deur Pierre de Lange, Bemarkingsbestuurder: Wol.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word. 


MARKET ANALYSIS

The second part of the 27th wool auction of the 2019/20 season took place this week. The Cape Wools Merino indicator traded 1.6% and 231 points weaker and closed at a clean price of R142.72/kg. The Australian EMI increased by 1.3%. The Rand strengthened by 3.7% stronger against the US Dollar, compared to the rate last week when the first part of the 27th wool auction. The offering mainly consisted of medium lengths wool, with very little wool of a shorter length offered. The better types Merino wool were in good demand and performed well, with over 90% sold. The largest decrease this week of 5.4% was in the 22.5-micron segment. Standard Wool was the major buyer on the auction this week, followed by Lempriere SA, Stucken and Modiano. A total of 5,637 bales were on offer, of which 85.5% was sold. OVK offered 1,049 bales on the auction, of which 83.4% was sold. The highest price on the OVK auction of R133.00/kg, was achieved for a 1 bale lot BH of 16.5 microns from the clip of Majupa Farming CC from Riversdale. The buyer was Stucken. Congratulations on the achievement!    

FORECAST

The strengthening of the Rand against the US Dollar is currently the biggest contributors in the decrease in wool prices. A decrease in demand from Europe and China also contributes to weaker international wool prices. The receival of wool in the brokers’ stores this week increased by 2.25% compared to the same period of the previous season. This is positive news for the industry and shows that producers have started to deliver wool after the termination of level 5 of the lockdown period at the end of April.  The next auction is scheduled for 10 June 2020, with the number of bales on offer limited to approximately 7,500.

The date of receiving wool for the final auction for the 2019/20 wool season is in three weeks’ time, being 17 June 2020.   This report by Pierre de Lange, Wool Marketing Manager. 

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

OVK Weighbridge 11 July 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 4 July 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 4 July 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 27 June 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 20 June 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge13 June 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 6 June 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 30 May 2019...


Lees Meer

May
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00