WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CV28_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CV28_2020

geplaas op 11:45 (GMT+2) Do., 11 Jun. 2020

Hierdie week het die SA wolmark versterk vergeleke die vorige week / This week saw a increase in the SA wool market, compared to the previous week

MARKANALISE

Die 28ste wolveiling van die 2019/20 seisoen het hierdie week op 10 Junie plaasgevind en die Cape Wools aanwyser het met 4.1% en 583 punte sterker verhandel teenoor die vorige veiling en teen  'n skoonprys van R148.55/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 1.1% versterk. Die Rand het met 4.9% sterker verhandel teen die VSA Dollar en 1.5% sterker teen die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Positiewe marksentiment het bygedra tot aktiewe deelname van kopers. Goeie kwaliteit wol in die medium mikron tipes, het hierdie week goed vertoon en volhoubare lotte het veral gesorg vir verskerpte mededinging. Die grootste styging, van 4.9%, was in die 21 mikron segment. Standard Wool het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Stucken, Lempriere SA en Modiano. Daar is in totaal 7 603 bale aangebied, waarvan 94.4% verkoop is.

Op die OVK veiling is 1 893 bale aangebied waarvan 97.8% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling van R151.10/kg is behaal vir ‘n 2 baal lot BH van 15.0 mikron, uit die skeersel van Boomanulla Trust, Richmond, Noord-Kaap. Die koper was Tianyu SA. Baie geluk met die prestasie!

VOORUITSIGTE

Hierdie week het die SA wolmark versterk vergeleke die vorige week. Die positiewe beweging was ten spyte van ‘n sterker wisselkoers teenoor die vernaamste geldeenhede, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week is 1.29% meer as die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen. Dit is positiewe nuus vir die bedryf, met ‘n seisoen wat einde se kant toe staan. Die ontvangstes vir die huidige seisoen het op 10 Junie gesluit. Tydens die afgelope veiling het dit duidelik geblyk dat volhoubaar gesertifiseerde wol goeie aandag geniet het onder kopers. Produsente kan dus gerus kennis neem daarvan. Skakel gerus met OVK om u by te staan in die sertifiseringsproses.

Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 17 Junie 2020, waar sowat 8 470 bale aangebied sal word. Hierdie verslag deur Heinrich Victor, Bestuurder Spesiale Dienste  Vesel – OVK.

MARKET ANALYSES

The 28th wool auction of the 2019/20 season took place this week on 10 June and the Cape Wools Merino indicator traded 4.1% and 583 points stronger and closed at a clean price of R148.55/kg. The Australian EMI increased by 1.1%. The Rand traded 4.9% stronger against the US Dollar and 1.5% stronger to the Euro, compared with the rate of the previous sale. Positive market sentiment added to active participation from buyers. Good quality wool in the medium micron segment performed well this week and sustainable lots increased and sharpened competition. The largest increase this week of 4.9% was in the 21 micron segment. Standard Wool was the major buyer on the auction this week, followed by Stucken, Lempriere SA and Modiano. A total of 7 603 bales were on offer, of which 94.4% was sold.

On the OVK auction 1 893 bales were offered of which 97.8% was sold. The highest price on the OVK auction, of R151.10/kg was achieved for a 2 bale lot BH of 15.0 microns from the clip of Boomanulla Trust from Richmond in the Northern Cape. The buyer was Tianyu. Congratulations on the achievement!    

FORECAST

This week saw a increase in the SA wool market, compared to the previous week. This positive movement was in spite of a stronger exchange rate against the main currencies, compared to the same time of the previous sale. The receival of wool in the brokers’ stores this week increased by 1.29% compared to the same time of the previous season. This is positive news for the industry, with the season ending soon. Receivals for the current season ended on the 10th of June. The last auction showed that sustainable lots enjoyed good attention amongst buyers. Producers have to take note of that and we invite farmers to contact OVK for assistance in the certification process. 

The next auction is scheduled for 17 June 2020, when approximately 8 470 bales will be available . This report by Heinrich Victor, Manager Special Services Fibre – OVK.                 


Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

May
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00