WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CV29_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CV29_2020

geplaas op 17:03 (GMT+2) Do., 18 Jun. 2020

Goeie kwaliteit Merinowol het hierdie week goed vertoon en het veral gesorg vir goeie mededinging / Good quality Merino wool performed well this week and resulted in good competition

MARKANALISE

Die 29ste wolveiling van die 2019/20 seisoen het hierdie week op 17 Junie plaasgevind en die Cape Wools aanwyser het met 4.2% laer verhandel teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R142.33/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 2.7% verswak. Die Rand het met 3.3% swakker verhandel teen die VSA Dollar en 2.3% swakker teen die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Goeie kwaliteit Merinowol het hierdie week goed vertoon en het veral gesorg vir goeie mededinging onder kopershuise en hierdie tipes het dan ook beter presteer as die gemiddeld. Die grootste daling, van 4.8%, was in die 19.5 mikron segment. Standard Wool SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Lempriere SA, Modiano en Stucken . Daar is in totaal 8 038 bale aangebied, waarvan 90.1% verkoop is. Op die OVK veiling is 1 988 bale aangebied waarvan 90.1% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling van R144.40/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot BH van 15.8 mikron, uit die skeersel van Kenneth Biggs Trust, Jansenville. Die koper was Tianyu SA. Baie geluk met die prestasie!

VOORUITSIGTE

Hierdie week het die SA wolmark verswak, vergeleke die vorige week. Die negatiewe neiging kan toegeskryf word aan onsekerheid in die Chinese mark. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 10.82% meer as die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen. Dit is inderdaad positiewe nuus vir die bedryf, met die seisoen se ontvangstes wat reeds op 10 Junie gesluit het. Vandeesweek se veiling het weereens getoon dat volhoubaar gesertifiseerde wol steeds goeie aandag onder kopers geniet het. Produsente kan dus gerus kennis neem daarvan. Skakel gerus met OVK om u by te staan in die sertifiseringsproses.

Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 24 Junie 2020. Hierdie verslag deur Heinrich Victor, Bestuurder Spesiale Dienste  Vesel – OVK.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.


MARKET ANALYSES

The 29th wool auction of the 2019/20 season took place this week on 17 June and the Cape Wools Merino indicator traded 4.2% weaker and closed at a clean price of R142.33/kg. The Australian EMI decreased by 2.7%. The Rand traded 3.3% weaker against the US Dollar and 2.3% weaker to the Euro, compared to the rate of previous sale. Good quality Merino wool performed well this week and resulted in good competition amongst buyers and these types also performed better than the average. The largest decrease this week of 4.8% was in the 19.5 micron segment. Standard Wool was the major buyer on the auction this week, followed by Lempriere SA, Modiano and Stucken. A total of 8 038 bales were on offer, of which 90.1% was sold. On the OVK auction 1 988 bales were offered of which 90.1% was sold. The highest price on the OVK auction, of R144.40/kg was achieved for a 1 bale lot BH of 15.8 microns from the clip of Kenneth Biggs Trust form Jansenville. The buyer was Tianyu. Congratulations on the achievement!        

FORECAST

This week saw a decrease in the SA wool market, compared to the previous week. The negative tendency can be attributed to uncertainties in the Chinese market. The receival of wool in the brokers’ stores this week increased by 10.82% compared to the same time of the previous season. This is indeed positive news for the industry, with the season’s receivals already closed on 10 June. This week’s auction showed that sustainable certified wool still enjoyed good attention amongst buyers. Producers have to take note of that and we invite farmers to contact OVK for assistance in the certification process. 

The next auction is scheduled for 24 June 2020. This report by Heinrich Victor, Manager Special Services Fibre – OVK. 

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

August
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
3
4
5
6
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00