WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA06 & CA07_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA06 & CA07_2020

geplaas op 11:23 (GMT+2) Do., 01 Okt. 2020

Die Cape Wools Merino aanwyser styg met 6.2% / The Cape Wools Merino indicator traded 6.2% higher

MARKANALISE

Die 6de en 7de wolveiling van die 2020/21 wolseisoen het hierdie week, gekombineerd, op 30 September plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 6.2% gestyg teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R131.55/kg gesluit. Die Australiese EMI het  met 6.3% versterk teenoor die vorige veiling. Die Rand het 3.3% swakker verhandel teen die VSA Dollar en het 2.1% verswak teenoor die Euro, teenoor die ooreenstemmende tyd van die vorige veiling. Die grootste styging van 7.2% was in die 18.5 mikron segment.

Lempriere SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Standard Wool SA, Stucken & Co en G.Modiano SA. Daar is in totaal 7713 bale aangebied, waarvan 92.0% verkoop is.

Op die OVK veiling is 3804 bale aangebied waarvan 91.9% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R165.00/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot BFFY van 15.8 mikron, uit die skeersel van BPG Langfontein, vanuit Wakkerstroom. Dit was ook die algehele hoogste prys op die veiling. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

Die week se styging kan toegeskryf word aan die versterking van die Australiese mark, asook die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede en 'n groter aanvraag vanuit China. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 8.9% laer as die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen.

Volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, het weereens goeie aandag geniet op die veiling en gesorg vir gesonde kompetisie tussen kopers. Produsente kan gerus kennis neem hiervan en ook aanvaar dat dit 'n toekomsneiging is wat gekom het om te bly. Skakel gerus met OVK om u by te staan in die sertifiseringsproses.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 

MARKET ANALYSES

The 6th and 7th wool auction of the 2020/21 season took place, in combination this week, on the 30th of September. The Cape Wools Merino indicator traded 6.2% higher, compared to the previous sale and closed at a clean price of R131.55/kg. The Australian EMI increased by 6.3%, compared to the previous sale. The Rand traded 3.3% weaker against the US Dollar and 2.1% weaker to the Euro, compared to the rate of the previous sale. The largest increase this week, of 7.2%, was in the 18.5 micron segment.

Lempriere SA was the major buyer on the auction this week, followed by Standard Wool SA, Stucken & Co and G.Modiano SA. A total of 7 713 bales were on offer, of which 92.0% was sold. On the OVK auction 3 804 bales were offered, of which 91.9% was sold.

The highest price on the OVK auction, of R165.00/kg, was achieved for a 1 bale lot BFFY of 15.8 microns, from the clip of BPG Langfontein, from Wakkerstroom. This was also the overall highest price of the sale this week. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement! 

FORECAST

This week's increase can be attributed to the stronger Australian market, the weakening of the Rand to the main currencies and the increase in demand from China. The receival of wool in the brokers’ stores this week is 8.9% lower, compared to the same time of the previous season.

Sustainable certified (RWS), good quality Merino wool, was in high demand today and enjoyed healthy competition amongst the buyers. Producers have to take note of this and also accept that this is a future trend which has come to stay. We invite farmers to contact OVK for assistance in the certification process.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

June
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00