WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA11_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA11_2020

geplaas op 19:12 (GMT+2) Wo., 28 Okt. 2020

Cape Wools Merino aanwyser daal met 2.2% / Cape Wools Merino indicator decreases by 2.2%

MARKANALISE

Die 11de wolveiling van die 2020/21 wolseisoen het hierdie week, op 28 Oktober plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 2.2% gedaal teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R145.60/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 6.6% verswak teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmende tyd van die vorige veiling, 0.5% sterker verhandel teen die VSA Dollar en 1.4% versterk teenoor die Euro. Die grootste daling van 2.9%, was in die 22 mikron segment. G.Modiano SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Lempriere SA, Standard Wool SA en Stucken & Co. Daar is in totaal 10099 bale aangebied, waarvan 95.5% verkoop is.

Op die OVK veiling is 3009 bale aangebied waarvan 98.5% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R146.00/kg, is behaal vir ‘n 3 baal lot CL van 17.6 mikron, uit die skeersel van die Grootzoe Boerdery (Edms) Bpk., Bredasdorp. Die koper was Stucken & Co. Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

Daar heers redelike onsekerheid oor die groot volumes wol wat aangebied gaan word, in beide Suid-Afrika en Australië, in die afsienbare toekoms, asook die hernude vlaag van Covid-19 uitbrake in Europa. Die wisselkoers van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede, gedurende die volgende week, kan volgende week se veiling beïnvloed. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 12.8% laer vergeleke die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen.

 Volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, het weereens goeie aandag geniet op die veiling en gesorg vir gesonde kompetisie tussen kopers.  Produsente kan gerus kennis neem hiervan en ook aanvaar dat dit 'n toekomsneiging is wat gekom het om te bly. Skakel gerus met OVK om u by te staan in die sertifiseringsproses. Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 4 November, waar sowat 7378 bale aangebied sal word.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 

MARKET ANALYSES

The 11th wool auction of the 2020/21 season took place this week on 28 October. The Cape Wools Merino indicator traded 2.2% lower, compared to the previous sale and closed at a clean price of R145.60kg. The Australian EMI also decreased by 6.6%, compared to the previous sale. Compared to the rate of the previous sale, the Rand traded 0.5% stronger against the US Dollar and 1.4% stronger to the Euro. The largest decrease this week, of 2.9%, was in the 22 micron segment. G.Modiano SA was the major buyer on the auction this week, followed by Lempriere SA, Standard Wool SA and Stucken & Co. A total of 10099 bales were on offer, of which 95.5% was sold.

On the OVK auction 3009 bales were offered, of which 98.5% was sold. The highest price on the OVK auction, of R146.00/kg, was achieved for a 3 bale lot CL of 17.6 microns, from the clip of the Grootzoe Farming (Pty) Ltd., Bredasdorp. The buyer was Stucken & Co. Congratulations on this achievement! 

FORECAST

There is significant uncertainty about the bigger volumes wool that will be on offer, in South-Africa and Australia, in the near future, as well as the renewed outbreaks of Covid-19 in Europe. The exchange rate of the Rand against the most important currencies, over the next week, might have an impact on next week's auction. The receival of wool in the brokers’ stores this week is 12.8% lower, compared to the same time of the previous season.

Sustainable certified (RWS), good quality Merino wool, was in high demand on the auction and enjoyed healthy competition amongst the buyers. Producers have to take note of this and also accept that this is a future trend which has come to stay. We invite farmers to contact OVK for assistance in the certification process. The next wool auction is scheduled for 4 November where 7378 bales will be on offer.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/ WOOL MARKET REPORT CC27 ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

May
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00