WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA17_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA17_2020

geplaas op 19:31 (GMT+2) Wo., 13 Jan. 2021

Cape Wools Merino aanwyser gestyg met 5.5% en 97.3% van die aanbieding is verkoop / Cape Wools Merino indicator increases by 5.5% and 97.3% of the offering was sold

MARKANALISE.

Die 17de wolveiling van die 2020/21 seisoen, asook die eerste van die jaar, het hierdie week, op 13 Januarie plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 5.5% versterk teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R152.25/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 1.3% verstrek teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling, 0.2% swakker verhandel teen die VSA Dollar en 1.5% verswak teen die Euro. Die grootste styging van 8.5%, was in die 22.5 mikron segment. Standard Wool SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Lempriere SA, G.Modiano SA en Tianyu SA. Daar is in totaal 11533 bale aangebied, waarvan 97.3% verkoop is.

Op die OVK veiling is 3894 bale aangebied waarvan 95.7% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R163.00/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot DL van 16.4 mikron, uit die skeersel van Majupa Boerdery, Riversdal. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

Wêreldekonomië behoort te stabiliseer met die Covid-19 entstof wat beskikbaar gestel is. Die Chinese Nuwejaarvieringe kan egter die mark moontlik sywaarts laat beweeg. Die versterking van wêreldekonomieë, kan egter ook 'n stabiliserende en versterkende effek op die wolmark, in die komende jaar tot  gevolg hê. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 1.6% laer vergeleke die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen.

Volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, het weereens goeie aandag geniet op die veiling en gesorg vir gesonde kompetisie tussen kopers. Sertifisering is 'n toekomsneiging wat gekom het om te bly en dit word weerspieël in die 30% plus van die aanbieding wat bestaan uit RWS gesertifiseerde wol. Skakel gerus met OVK om u by te staan in die sertifiseringsproses. Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 20 Januarie 2021.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 
MARKET ANALYSES

The 17th wool auction of the 2020/21 season, as well as the first of the year, took place this week on 13 January. The Cape Wools Merino indicator traded 5.5% higher, compared to the previous sale and closed at a clean price of R152.25/kg. The Australian EMI also increased by 1.3%, compared to the previous sale. Compared to the rate of the previous sale, the Rand traded 0.2% weaker against the US Dollar and 1.5% weaker to the Euro. The largest increase this week, of 8.5%, was in the 22.5 micron segment. Standard Wool SA was the major buyer on the auction this week, followed by Lempriere SA, G.Modiano SA and Tianyu SA. A total of 11 533 bales were on offered, of which 97.3% was sold.

On the OVK auction 3 894 bales were offered, of which 95.7% was sold. The highest price on the OVK auction, of R163.00/kg, was achieved for a 1 bale lot DL of 16.4 microns, from the clip of the Majupa Boerdery, Riversdale. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement! 

FORECAST

World economies should stabilise, with the Covid-19 vaccine which has been made available. The Chinese New year celebrations however, might possibly have a sideways movement effect on the market. The strengthening of global economies might have a stabilising and recovering effect on the wool market in the year ahead.  The receival of wool in the brokers’ stores this week is 1.6% lower compared to the same time of the previous season.

Sustainable certified (RWS) good quality Merino wool, again enjoyed good attention on the auction and saw healthy competition amongst buyers. Certification is a future trend that came to stay and that is reflected in the fact that 30% plus of the offering each week, consists of RWS certified wool. We invite farmers to contact OVK for assistance in the certification process. The next wool auction is scheduled for 20 January 2021.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG/ WOOL MARKET REPORT...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/ WOOL MARKET REPORT CE 05...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT CE04...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/ WOOL MARKET REPORT CE 03...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARK REPORT...


Lees Meer

CE 01 Wolmarkverslag/ Wool Market Report...


Lees Meer

May
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00