WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA23_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA23_2020

geplaas op 17:33 (GMT+2) Wo., 24 Feb. 2021

Cape Wools Merino aanwyser styg met 1.0% en 94.8 % van die aanbieding is verkoop / Cape Wools Merino indicator increases by 1.0% and 94.8% of the offering was sold

MARKANALISE.

Die 23ste wolveiling van die 2020/21 seisoen, het hierdie week, op 24 Februarie plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 1.0% gestyg teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R167.44/kg gesluit. Die Australiese EMI het egter met 0.4% verswak teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling, 1.4% swakker verhandel teen die VSA Dollar en ook 0.6% verswak teen die Euro. Die grootste styging van 3.4%, was in die 20 mikron segment. G.Modiano SA  het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Standard Wool SA , Lempriere SA en Tianyu SA. Daar is in totaal 10 002 bale aangebied, waarvan 94.8% verkoop is.

Op die OVK veiling is 3 156 bale aangebied waarvan 86.2% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R169.10/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot BH van 16.7 mikron, uit die skeersel van Cavalier Feeders, Cullinan.  Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

Alhoewel die werksaamhede is China terug gekeer het na normaal, heers daar 'n mate van onsekerheid oor hoe die wolmark gaan beweeg volgende week. Die rede hiervoor is die effek wat die Suid-Afrikaanse begrotingstoespraak op die sterkte van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede, sal hê. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 6.2% laer vergeleke die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen.

Volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, het weereens goeie aandag geniet op die veiling en gesorg vir gesonde kompetisie tussen kopers. Sertifisering bly 'n belangrike aspek en is 'n toekomsneiging wat gekom het om te bly. Skakel gerus met OVK om u by te staan in die sertifiseringsproses. Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 3 Maart 2021, waar sowat 10 812 bale aangebied sal word.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

The 23rd wool auction of the 2020/21 season, took place this week on 24 February. The Cape Wools Merino indicator traded 1.0% higher, compared to the previous sale and closed at a clean price of R167.44/kg. The Australian EMI decreased by 0.4% though, compared to the previous sale. The Rand traded 1.4% weaker against the US Dollar, and also 0.6% weaker to the Euro, compared to previous auction. The largest increase this week, of 3.4%, was in the 20 micron segment. G. Modiano SA was the major buyer on the auction this week, followed by Standard Wool SA, Lempriere SA and Tianyu SA. A total of 10 002 bales were on offered, of which 94.8% was sold.

On the OVK auction 3 156 bales were offered, of which 86.2% was sold. The highest price on the OVK auction, of R169.10/kg, was achieved for a 1 bale lot BH of 16.7 microns, from the clip of Cavalier Feeders, Cullinan. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement! 

FORECAST

Although activities have gone back to normal in China, there is a degree of uncertainty concerning the wool market's expected movement next week. The reason for this is what the effect of the South African budget speech will have on the position of the Rand against the most important currencies. The receival of wool in the brokers’ stores this week is 6.2% lower compared to the same time of the previous season.

Sustainable certified (RWS) good quality Merino wool, again enjoyed good attention on the auction and saw healthy competition amongst buyers. Certification is continuing to be an important aspect and is a future trend that came to stay. We invite farmers to contact OVK for assistance in the certification process. The next wool auction is scheduled for 3 March 2021, where roughly 10 812 bales will be on offer.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

May
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00