SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT S02 - 2022

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT S02 - 2022

geplaas op 09:08 (GMT+2) Do., 03 Mrt. 2022

OVK het 'n briljante tweede Sybokhaar veiling gehad!! / OVK had an amazing second mohair auction!!

MARKANALISE

Die tweede Sybokhaarveiling van die Somerseisoen het vandag op 1 Maart 2022 plaasgevind. Daar was goeie kompetisie tussen kopershuise tydens die veilling. 97% van die totale aanbieding van 99 067 kg bokhaar is verkoop. ‘n Totaal van 76% was RMS gesertifiseerde sybokhaar met die gevolg dat ‘n hoë premie betaal is. Met die verswakking van die Rand en die goeie aanvraag, het die mark met 4% gestyg. Kleinbokkiehaar styg met 5%, jongbokke styg met 3%, fyn grootbokke styg met 3% en die sterk grootbokke styg met ‘n goeie 10%. OVK se veilingsgemiddeld was R483.19/kg, wat aansienlik hoër is as die Nasionale markaanwyser van R432,73. Die hoogste OVK Bin prys was R740.10/kg. Die produsente in hierdie bin lot was JC van Straaten, The Holvlakte Joint Venture, Snelling Farms en Henderson Hills. OVK is die enigste makelaar op die dag wat drie (3) produsent lotte bo R800/kg verkoop het. SP Steynberg Familie Trust se jongbokke is as winterkleinbokkies verkoop. Hierdie baal is BSFK gemerk en het 26.2 mikron getoets en behaal ‘n prys van R801/kg. DH Schoeman se baal BSFFK van 23 mikron, is verkoop vir R803/kg en sy superstyl BSFK van 27.2 mikron, is verkoop vir ‘n merkwaardige R831/kg. Die koper was New England Wool SA. OVK wil graag al ons produsente bedank vir 'n ongelooflike veiling en ons is dankbaar vir julle getroue ondersteun. Saam bereik ons meer!

MARKVOORUITSIGTE

Met die groter volume bokhaar wat op die derde veiling aangebied word, kan daar weerstand ontstaan teen sekere tipes bokhaar. Die derde veiling van die Somer Sybokhaarseisoen vind plaas die 22ste Maart 2022. So berig Gerrit van Heerden, Sybokhaarbestuurder. 082 854 8604

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 

MARKET ANALYSIS

The second mohair auction of the Summer Season took place today, the 1st of March 2022. There was good competition between buyer houses during the auction. 97% ot the total offer of 99,067 kg of mohair were sold. A total of 76% was RMS certified mohair and this ensured a good premium. A weaker Rand combined with a strong demand, created a market increase of 4%.. Kids increased by 5%, young goats by 3%, fine adults by 3% and strong adults by a good 10%. OVK's auction average for the day was R483.19/kg, which was higher than the National Market Indicator of R432.73/kg. The highest OVK Bin price was R740.10/kg. The producers in this bin lot were JC van Straaten, The Holvlakte Joint Venture, Snelling Farms and Henderson Hills. OVK is the only broker on the day that sold three (3) producer lots above R800/kg. The young goat hair of SP Steynberg Family Trust were sold as winterkids. This bale was marked BSFK, tested 26.2 microns and achieved R801/kg. DH Schoeman's bale BSFFK of 23 microns was sold for R803/kg and his super style BSFK of 27.2 microns was sold for a remarkable R831/kg. The buyer was New England Wool SA. OVK would like to thank our producers for an incredible auction and we are thankful for your loyal support. Together we achieve more!

 

MARKET OUTLOOK

With the larger volume of mohair offered on the third auction, there may be resistance to certain types of mohair. The third auction of the Summer Mohair season will take place on 22nd of March 2022. So reported by Gerrit van Heerden, Mohair Manager. 082 854 8604

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 5 March 2020...


Lees Meer

May
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00