SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W12 - 2022

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W12 - 2022

geplaas op 11:08 (GMT+2) Do., 29 Sep. 2022

Derde Sybokhaarveiling van die Winterseisoen 2022

MARKANALISE

Die derde veiling van die 2022 winterseisoen het vandag in Port Elizabeth plaas gevind met 163 684kg op aanbod, waarvan 42% verkoop is. Goeie gehalte sybokhaar was aangebied waarvan 80% van die sybokhaar RMS gesertifiseerd was. Die hoë inflasie koers in Europa en die Verenigde koninkryk asook China se stadige ekonomiese groei, het ‘n direkte impak op ons internasionale sybokhaar kopers gehad. 58% van sybokhaar wat op die veiling aangebied was, bly onverkoop. Gevolglik is dit moeilik om ‘n realistiese mark bepaling te doen. OVK tree altyd in die belang van sy produsente op en deur bokhaar nie vir meer as 10% onder waardasie prys te verkoop nie om sodoende die mark te probeer stabiliseer. OVK is ook in die bevoorregte posisie om sy produsente by te staan met voorskotte en lenings.

MARKVOORUITSIGTE

Die Europese ekonomiese omstandighede met hoë inflasie en Chinese se stadige ekonomiese groei sal steeds druk op sekere segmente van vesel plaas. Die vierde sybokhaar veiling vind plaas op 18 Oktober 2022. So berig Gerrit van Heerden, Sybokhaarbestuurder. 082 854 8604.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 

MARKET ANALYSIS

The third auction of the 2022 winter season took place today in Port Elizabeth with 163,684kg on offer, of which 42% was sold. Good quality mohair was offered, of which 80% of the mohair was RMS certified. The high inflation rate in Europe and the United Kingdom as well as China's slow economic growth has a direct impact on our international mohair buyers. 58% of mohair that was offered at the auction remains unsold. Consequently, it is difficult to make a realistic market assessment. OVK always acts in the interest of its producers and stabilizes the market by not selling mohair for more than 10% below valuation price. OVK is also in a privileged position to assist its producers with advances and loans.

MARKET OUTLOOK

The European economic conditions with high inflation and China's slow economic growth will continue to put pressure on certain segments of fiber. The fourth mohair auction will take place on 18 October 2022. So, reports Gerrit van Heerden, Mohair manager. 082 854 8604.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

June
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00