SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT S03 - 2023

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT S03 - 2023

geplaas op 09:32 (GMT+2) Wo., 22 Mrt. 2023

OVK Sybokhaar behaal baie goeie pryse op die derde veiling van die 2023 Somer Sybokhaar seisoen!

MARKANALISE

Die derde Sybokhaar veiling van die 2023 somer seisoen het op 20 Maart 2023 in Port-Elizabeth plaasgevind. Daar was 131 686 kg op aanbod waarvan 98% verkoop is. Die aanbod het uit goeie kwaliteit sybokhaar bestaan waarvan 80% RMS-gesertifiseerd was. Goeie kompetisie het tussen kopers geheers, wat aktief meegeding het vir alle sybokhaar segmente. Kleinbokkie haar styg met 4%, jongbok haar met 2% en fyn-en sterk groot bokhaar styg met 5%. Die gemiddelde markaanwyser het met 4% toegeneem vanaf vorige veiling om te sluit op R395.27/kg. OVK se veilings gemiddeld was weereens bo die Nasionale gemiddeld en sluit op R401.29/kg. OVK bins het weer top bin pryse behaal vir die dag op die veiling! Die hoogste bin vir die dag is verkoop vir R789.50/kg. Dit was ‘n uitsonderlike baal BSFFK met goeie styl en karakter van 24.2 mikron en die produsente in die lot was: Etienne Terblanche Trust, Skietfontein Plase BK en JA Rich Jnr. Drie produsente bale van OVK het vir meer as R800/kg verkoop! Stefan Steynberg van Aberdeen het twee hoë gehalte bale kleinbokkie haar vir R805/kg en R807/kg verkoop. Die top prys van die dag behoort aan Prasperede Boerdery (TI van Kerken) van Albany, vir ‘n bo gemiddelde baal BSFFK van 23.6 mikron met goeie styl en karakter wat verkoop het vir R858/kg en die koper was Suedwolle Groep. OVK wil graag ons produsente bedank vir die goeie kwaliteit aanbieding op die veiling en waardeer hul lojale ondersteuning. SAAM BEREIK ONS MEER!

MARKVOORUITSIGTE

Die vierde veiling van die 2023 somer seisoen vind plaas op 4 April 2023. Bokhaar behoort teen dieselfde vlakke te verhandel. So berig Gerrit van Heerden, Sybokhaarbestuurder. 082 854 8604.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 

MARKET ANALYSIS

The third Mohair auction of the 2023 summer season took place on 20 March 2023 in Port Elizabeth. There were 131 686 kg on offer of which 98% were sold. The offering consisted of good quality mohair of which 80% was RMS certified. Good competition prevailed among buyers, who actively competed for all mohair segments. Kid mohair increased by 4%, young goats by 2% and fine and strong adults increased by 5%. The average market indicator increased by 4% from the previous auction to close at R395.27/kg. OVK’s auction average was once again above the National average and closed at R401.29/kg. OVK bins again achieved top bin prices for the day at the auction! The highest bin lot for the day was sold for R789.50/kg. It was an exceptional bale of BSFFK with good style and character of 24.2 microns and the producers in the lot were: Etienne Terblanche Trust, Skietfontein Plase BK and JA Rich Jnr. Three producers bales of OVK sold for more than R800/kg! Stefan Steynberg from Aberdeen sold two high quality bales of kid mohair for R805/kg and R807/kg. The top price of the day belonged to Prasperede Boerdery (TI van Kerken) from Albany, for an above average bale BSFFK of 23.6 microns with good style and character which sold for R858/kg and the buyer was Suedwolle Group. OVK would like to thank our producers for the good quality offering at the auction and appreciate their loyal support. TOGETHER WE ACHIEVE MORE!

 

MARKET OUTLOOK

The fourth auction of the 2023 summer season will take place on 4 April 2023. Mohair should trade at the same levels. So reports Gerrit van Heerden, Mohair Manager. 082 854 8604.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

July
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00