WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC30
3 MEI / MAY 2023
MARKANALISE
Op wolveiling CC30, het die Cape Wools Merino aanwyser met 1.3% vir nie-RWS en met 1.9% vir RWS wol gestyg, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R174.47/kg en R191.12/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 2647 bale aangebied, waarvan 96.56% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R220.90/kg, en is behaal vir ‘n 1 baal lot BBFH van 16.7 mikron, uit die skeersel van PWB UYS Boerdery, van uit die Wakkerstroom distrik. Die koper was Segard Masurel SA. Baie geluk met hierdie prestasie!
OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 16 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.
MARKET ANALYSES
On wool auction CC30, the Cape Wools Merino indicator increased by 1.3% for non-RWS and 1.9% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R174.47/kg and R191.12/kg, respectively. On the OVK auction 2647 bales were offered, of which 96.56% was sold. The highest price on the OVK auction, of R220.90/kg, was achieved for a 1bale lot BBFH of 16.7 microns, from the clip of PWB UYS Boerdery , from the Wakkerstroom district. The buyer was Segard Masurel SA. Congratulations on this achievement!
OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 16 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.
Kliek hier om die volle verslag te lees