SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT S01 - 2024

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT S01 - 2024

geplaas op 07:31 (GMT+2) Wo., 14 Feb. 2024

Die eerste Sybokhaar veiling van die 2024 Somer seisoen skop af op 'n hoë noot!!!

MARKANALISE

Die eerste veiling van die 2024 somerseisoen het in Port Elizabeth op 13 Februarie 2024 plaasgevind, met 'n aanbod van 108 796 kg waarvan 98% van die hand gesit is. Daar was goeie mededinging tussen kopershuise, wat veroorsaak het dat die markaanwyser met 13% gestyg het tot R373.22/kg. Kleinbokkiehaar het met 5% gestyg, Jongbokhaar met 15%, fyn grootbokhaar met 14%, en sterk grootbokhaar met 12% styging, onderskeidelik.

Die hoogste Bin prys op OVK en openbare veiling:

OVK Bins het goed presteer, met 'n baal BSFFK van 23 mikron wat verkoop is vir R725.00/kg. Die produsente van hierdie lot was Knockskae Kareehoek Bdy BK, A. Jordaan, EE. Brits, WD. Strauss, en AV. Breetzke. Die tweede hoogste Bin lot was 'n baal CFFK wat verkoop het vir R720.10/kg. Die produsente van hierdie lot was PK Steynberg, Pienaar Bdy (Edms) bpk, WD. Strauss, en AV. Breetzke.

Die hoogste Produsente bale op OVK en openbare veiling:

PK Steynberg, wat 'n baal CSFFK verkoop het vir R700/kg. Rynheath Trust het twee bale verkoop vir R720/kg en R735/kg, onderskeidelik. EE. Brits van Jansenville het 'n baal BSFFK van 23.3 mikron verkoop vir R745/kg. Dit was die hoogste prys op die OVK veiling, sowel as die openbare veiling. Die koper was Stucken & Co. OVK is trots op ons produsente en waardeer hul lojale ondersteuning.

MARKVOORUITSIGTE

Die tweede veiling wat plaasvind op 5 Maart 2024 het ‘n groter volume wat aangebied word en daar word verwag dat pryse onveranderd sal bly. So berig Gerrit van Heerden, Sybokhaar bestuurder. 082 854 8604.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 

MARKET ANALYSIS

The first auction of the 2024 summer season took place in Port Elizabeth on February 13 2024, with an offering of 108 796 kg, of which 98% was successfully sold. There was strong competition among Buyer houses, causing the market indicator to increase by 13% to close at R373.22/kg. Kid Mohair increased by 5%, Young Goat Mohair by 15%, Fine Adult Mohair by 14%, and Strong Adult Mohair by 12%, respectively.

The highest Bin price at OVK and public auction:

OVK Bins performed well, with a 23 micron BSFFK bale selling for R725.00/kg. The producers of this lot were Knockskae Kareehoek Bdy BK, A. Jordaan, EE. Brits, WD. Strauss, and AV. Breetzke. The second-highest Bin lot was a CFFK bale that sold for R720.10/kg. The producers of this lot were PK Steynberg, Pienaar Bdy (Edms) bpk, WD. Strauss, and AV. Breetzke.

The highest Producers' bales at the OVK auction and public auction:

PK Steynberg sold a CSFFK bale for R700/kg. Rynheath Trust sold two bales for R720/kg and R735/kg, respectively. EE. Brits from Jansenville sold a 23.3 micron BSFFK bale for R745/kg. This was the highest price at the OVK auction as well as the public auction. The buyer was Stucken & Co. OVK is proud of our producers and appreciates their loyal support.

MARKET OUTLOOK

The second auction, taking place on March 5, 2024, will have a larger volume on offer, and it is anticipated that prices will trade at similar levels," reports Gerrit van Heerden, Mohair Manager. Contact him at 082 854 8604.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

May
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00